Original Research

'n Akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels

Emily Groenewald
South African Journal of Communication Disorders | Vol 24, No 1 | a381 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v24i1.381 | © 1977 Emily Groenewald | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 November 1977 | Published: 15 November 1977

About the author(s)

Emily Groenewald, Akoestike Afdeling, Nasionale Fisiese Navorsingslaboratorium, South Africa

Full Text:

PDF (204KB)

Abstract

'n Uitgebreide akoestiese analise van die glottale golf-vorm  van normale en patologiese stemme deur middel van 'n unieke opnametegniek en analiseproses is gedoen met die oog op 'n kritiese evaluering van die toepassingsmoontlikhede van die metode en inligting wat verkry kan word. By die ondersoek is 15 normale en 17 abnormale stemme betrek. Die abnormale groep sluit in toestande soos karsinoma, nodules, poliepe, papiloma, ventrikulere fonasie  en stemlipverlammings. 'n Fluktuasiefaktor  of  afwykingsfaktor vir elke parameter in 5 fonasiewyses  van elke afwykende  stem is bepaal. Elke abnormale stem is individueel met die normale groep vergelyk en dit blyk dat die afwykingsfaktore  verband hou met die graad en omvang van die patologie. Aanduidings bestaan dat daar tipiese resultate vii spesifieke  patologiese toestande mag wees en dit blyk dat die metode beslis potensiele waarde inhou vir die objektiewe evaluering en beskrywing van die stem, sowel as hulpmiddel in stemterapie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2003
Total article views: 962


Crossref Citations

No related citations found.