Original Research

Die gebruik van die akoestiese refleks vir bepaling van die gehoorapparaat winsinstelling

Marina Basson
South African Journal of Communication Disorders | Vol 30, No 1 | a659 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v30i1.659 | © 2019 Marina Basson | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 August 2019 | Published: 31 December 1983

About the author(s)

Marina Basson, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (139KB)

Abstract

Spraakdiskriminasieinstellings is van twaalf gehoorapparaatdraers met sensories-neurale gehoorverliese verkry. Die toetsstimuli was Afrikaanse eenlettergrepige woorde wat in die teenwoordigheid van agtergrondsgeraas van aaneenlopende spraak met 'n sein-tot-ruis verhouding van +10dB aangebied is. Spraakdiskriminasieinstellings  is by vier winsinstellings vir elke proefpersoon gemaak, naamlik: 'n winsinstelling wat die akoestiese refleksdrempel vir spraakgeraas ontlok in die oor kontralateraal tot die oor met die gehoorapparaat; twee winsinstellings by +/- 10dB relatief tot die refleks drempel winsinstelling; en 'n winsinstelling waar aaneenlopende spraak teen 50dB gehoorpeil vir die pasiënt mees gemaklik klink. Die hoogste gemiddelde spraakdiskriminasietelling is by die refleksdrempel winsinstelling verkry.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1382
Total article views: 608


Crossref Citations

No related citations found.