Original Research
'n Ondersoek na sekere biolinguistiese verskynsels by hakkel
South African Journal of Communication Disorders | Journal of the South African Logopedic Society: Vol 17, No 1 | a427 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v17i1.427
| © 2019 I. C. Uys
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 November 2016 | Published: 31 December 1970

About the author(s)
I. C. Uys,, South AfricaFull Text:
PDF (222KB)Abstract
Verskeie navorsingsprojekte het al gepoog om die voorkoms van hakkel in verskillende kulture vas te stel, sonder om 'n verklaring van die voorkoms en aard van hakkelgedrag deur middel van 'n biolinguistiese benadering aan te bied.
Linguisties-fonetiese faktore, soos vokale aanvangsmetodes, dui op 'n verskil tussen Afrikaans en Engels. Die harde aanset van aanvangsvokale in Afrikaans blyk 'n oorsaak te wees van 'n verhoogde voorkoms van hakkel op aanvangsvokale. 'n Biologiese proses (laringeale spanning, glottale afsluiting en verhoogde subglottale lugdruk) aan die een kant en 'n linguistiese verskynsel (die spesifieke eienskappe van foneem-realisering in verskillende tale) aan die ander kant, veroorsaak klaarblyklik die patologiese reaksie (laringeale hakkel).

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1641Total article views: 925