Original Research
Die nut van die "ITPA" vir die spraakterapeut asook 'n ondersoek na die moontlikheid van 'n vertaling en aanpassing by Suid-Afrikaanse omstandighede
Elsie C. Lotter
South African Journal of Communication Disorders | Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 18, No 1 | a420 |
DOI:
https://doi.org/10.4102/sajcd.v18i1.420
| © 2019 Elsie C. Lotter
| This work is licensed under
CC Attribution 4.0
Submitted: 17 November 2016 |
Published: 31 December 1971
About the author(s)
Elsie C. Lotter, Pretoria, South Africa
Abstract
Aangesien die spraakterapeut in Suid-Afrika met twee taalgroepe (Engels en Afrikaans) te doene kry en oor geen kultuur-eie toets vir psigolinguistiese vermoëns beskik nie, is 'n voorlopige ondersoek uitgevoer na die moontlikheid van 'n aanpassing van die ITPA by Suid-Afrikaanse omstandighede, asook 'n vertaling in Afrikaans. 'n Voorlopige vertaling, en wel so direk as moontlik vertaal, is opgestel en toegepas op 'n klein groepie Afrikaans- sprekende kinders, terwyl die oorspronklike ITPA op 'n groepie Engelssprekende kinders toegepas is. Uit die resultate van hierdie voorondersoek het dit duidelik geblyk dat heelwat veranderinge nodig sal wees vir 'n aanpassing en vertaling van die ITPA. Die ideaal is steeds die opstel van 'n eie Suid-Afrikaanse toets.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2319
Total article views: 1171
Crossref Citations
1. The psychometric status of child language assessment tools in South Africa’s official languages
Frenette Southwood, Chelsea Brönn, Heather J. Brookes, Carmen Defty, Helena Krüger
South African Journal of Communication Disorders vol: 72 issue: 1 year: 2025
doi: 10.4102/SAJCD.v72i1.1132
2. Composition of the vaginal microbiota in relation to cervical intraepithelial lesions
Ethem Serdar Yalvaç, Çağlayan Ateş, Mustafa Bakırcı, Emine Yeşilyurt Şölen, Fulya Kayıkçıoğlu, Sevgi Koç, Ayşe Erbay, Demet Aydoğan Kırmızı, Taylan Onat
Turkish Journal of Osteoporosis year: 2025
doi: 10.4274/tjod.galenos.2025.09803