Original Research
Die ontwikkeling en toetsing van artikulasievermoëns by die Afrikaanssprekende kind
South African Journal of Communication Disorders | Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 21, No 1 | a399 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v21i1.399
| © 2019 Elsie C. Lotter
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 November 2016 | Published: 31 December 1974
Submitted: 15 November 2016 | Published: 31 December 1974
About the author(s)
Elsie C. Lotter, Department of Speech Pathology, University of Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (226KB)Abstract
Daar bestaan tans geen gestandaardiseerde Afrikaanse artikulasietoets nie en ontwikkelingsnorms vir die klanke van Afrikaans is nog nie tevore opgestel nie. In hierdie studie is gepoog om 'n stel ouderdomsnorms vir die artikulasie-vermoë van die Afrikaanssprekende kind daar te stel en om 'n voorlopige vorm van 'n Afrikaanse Artikulasietoets vir gebruik by jong kinders op te stel. Die gegewens van 999 proefpersone (499 seuns en 500 dogters) tussen die ouderdomme 3-9 en 9-6 jaar is verwerk vir die vasstelling van die ontwikkelings norms. Die toetsmateriaal vir die artikulasietoets is gekies na aanleiding van die response van 2315 proefpersone. Benewens 'n woordelys vir gebruik as artikulasie-inventaris, word verskeie verwerkings en toepassings van verkreë response voorgestel. Daar word aanbeveel dat die voorlopige toetsformaat die volgende insluit: 'n Tabel vir die optekening van response; gegewens vir die berekening van algemene spraakverstaanbaarheid; materiaal vir die ontlokking van 'n monster van aaneenlopende spraak; 'n metode vir die ontleding van foutresponse; en 'n stimuleerbaarheids-subtoets vir diagnostiese doeleindes.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2009Total article views: 910