Original Research

Die diagnosering van stamel as 'n vorm van psigoneurologiese disfunksie

I. C. Uys
South African Journal of Communication Disorders | Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 23, No 1 | a388 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v23i1.388 | © 2019 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: The South African Speech-Language-Hearing Association
Submitted: 15 November 2016 | Published: 31 December 1976

About the author(s)

I. C. Uys, Department of Speech Pathology, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (198KB)

Abstract

Die samestelling van 'n diagnostiese program vir stamel as 'n vorm van psigoneurologiese disfunksie word gebaseer op 'n teoretiese orientering ten opsigte van die simptomatologiese en etiologiese verband tussen hierdie twee sindrome. Hierdie verband word met empiriese bevindings gestaaf. 'n Omvattende diagnostiese program is saamgestel met die doel om al die verskillende simptome van psigoneurologiese disfunksie, sowel as meer spesifiek, die verbale kommunikasieprobleme van stamel, uit te lig. Ten slotte word hierdie program ge-evalueer aan die hand van eksperimentele bewyse.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2600
Total article views: 1552


Crossref Citations

No related citations found.