Original Research

Die meting van middeloorfunksie van die normale menslike oor: 'n Timpanometriese ondersoek

I.S. Hay
South African Journal of Communication Disorders | Vol 24, No 1 | a379 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v24i1.379 | © 1977 I.S. Hay | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 November 1977 | Published: 15 November 1977

About the author(s)

I.S. Hay, Departement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie, Universiteit van Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (273KB)

Abstract

Nege-en-veertig normaalhorende proefpersone (96 ore) is onderwerp aan 'n timpanometriese ondersoek met 'n Grason-Stadler Otoadmittansmeter. Timpanogramme van konduktansie (G) en susseptansie (B) is gelyktydig geregistreer met meetfrekwensie  220 Hz en daaina met 660 Hz en oorkanaal drukverandering is in 'n positiewe sowel as negatiewe rigting toegepas. Sodoende is vir elke oor 8 timpanogramme verkry waarvan die statiese G- en B-waardes bereken is. Statiese admittansie (Y) en impedansie (Z) is volgens die standaardmetode bereken asook die fasehoek  (0). Die resultate het getoon dat enige van die G- en B-timpanogramme gebruik kan word vir die bepaling van middeloordruk. Die rigting van die drukverandering het verskille by indiwiduele ore opgelewer, maar geen betekenisvolle verskille ten opsigte van die gemiddelde waardes nie. Die vorm van die timpanogramme bewys dat vals positiewe resultate veral by 660 Hz moontlik is aangesien normale ore 'n redelike mate van tipe D-timpanogramme open-baar. Die studie gee aanduidings van die moontlikheid dat timpanometrie o.a. by groot positiewe en negatiewe druk in die oorkanaal, inligting kan verskaf  aangaande middel-oorfunksie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1900
Total article views: 801


Crossref Citations

No related citations found.