Original Research
'n Palatografies-fotografiese ondersoek van die Afrikaanse konsonantklanke
South African Journal of Communication Disorders | Vol 25, No 1 | a369 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v25i1.369
| © 1978 H.E.C Tesner, E.C. Naudé
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 November 1978 | Published: 14 November 1978
Submitted: 14 November 1978 | Published: 14 November 1978
About the author(s)
H.E.C Tesner, Departement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie, Universiteit van Pretoria, South AfricaE.C. Naudé, Departement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie, Universiteit van Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (161KB)Abstract
Die konsonantartikulasie van een Afrikaanssprekende proefpersoon is palatografies-fotografies ondersoek om vas te stel wat die ko-artikulatoriese invloede van verskillende vokaalomgewings op die artikulasiekontakpunt van besondere konsonante is. Afleidings word gemaak met betrekking tot die stabiliteit van-die artikulasiepunt vir die verskillende konsonante. Die verslag word afgesluit met enkele terapeutiese riglyne en aanbevelings vir verdere navorsing.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2047Total article views: 851