Original Research

Die waarde van voorafopleiding deur die ouer vir pedo-oudiometrie by drie- en vierjarige kleuters

Merisa Lodewyckx
South African Journal of Communication Disorders | Vol 28, No 1 | a358 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v28i1.358 | © 1981 Merisa Lodewyckx | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 November 1981 | Published: 11 November 1981

About the author(s)

Merisa Lodewyckx, Departement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie, Universiteit van Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (214KB)

Abstract

Die verkryging van akkurate, betroubare inligting aangaande die gehoorvermoë van jong kinders is van besondere belang vir die oudioloog, maar word dikwels bemoeilik aangesien die kleuter nie goeie samewerking bied in die vreemde pedo-oudiometriese situasie nie. Die oplossing hiervoor is grootliks geleë in die opleiding van die kind voor formele  gehoortoetsing en meer spesifiek  opleiding tuis deur die ouer. Die doel van hierdie studie was om 'n voorbereidende program op te stel wat die ouer tuis met die kind kan uitvoer, voordat formele  toetsing plaasvind. Die waarde en effek van hierdie program in die pedo-oudiometriese situasie is geevalueer by 'n groep drie- en vierjarige kleuters. Resultate dui daarop dat laer en meer akkurate drempels, 'n korter toetstydperk, verminderde angs en beter samewerking verkry is by die kleuters wat vooraf  opleiding ontvang het. Die opleidingsprogram kan dus in die kliniese praktyk benut word as voorafopleiding  vir pedo-oudiometrie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2966
Total article views: 805


Crossref Citations

No related citations found.