Original Research
Die voorkomsfrekwensie van oor- en gehoorpatologie by kinders in die afgesonderde gemeenskap van Tshikunda - Malema
South African Journal of Communication Disorders | Vol 32, No 1 | a337 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v32i1.337
| © 2019 Santie Meyer, Carlin van den Berg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 November 2016 | Published: 31 December 1985
Submitted: 09 November 2016 | Published: 31 December 1985
About the author(s)
Santie Meyer, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South AfricaCarlin van den Berg, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (381KB)Abstract
Hierdie navorsing het ten doel die bepaling van die aard en voorkoms van oor-en gehoorpatalogie by 'n afgesonderde gemeenskap in Venda. Honderd drie-en-vyftig kinders is aan 'n siftingsprosedure wat uit 'n oor-, neus- en keelondersoek, impedans- en suiwertoonsiftoudiometrie bestaan, onderwerp. Uit die resultate blyk dit dat 15,2% van die getoetste populasie oor- en gehoorprobleme het. Die patologie wissel van middeloorpatologie (13,4%) tot sensories-neurale patologie (1,8%). Dit wil dus voorkom asof die voorkoms van oor- en gehoorprobleme onder hierdie bevolking relatief laag is. Dit bevestig vorige navorsing wat bevind dat die algemene gesondheid van hierdie bevolking goed is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1873Total article views: 888