Original Research
Kritiese beoordeling van evaluasietegnieke van toepassing op gesplete-lip-en-verhemelte-babas
South African Journal of Communication Disorders | Vol 33, No 1 | a320 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v33i1.320
| © 2019 Brenda Louw, Isabel C. Uys
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 November 2016 | Published: 31 December 1986
Submitted: 02 November 2016 | Published: 31 December 1986
About the author(s)
Brenda Louw, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South AfricaIsabel C. Uys, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (415KB)Abstract
Die verkryging van 'n klinies geldige en 'n voorskrywende profiel van 'n baba se kommunikasiefunksionering verg noukeurige seleksie van ondersoekmetodes en meetinstrumente wat aangewend word. Voorgestelde evaluasietegnieke wat van toepassing is op swart gesplete-lip-en-verhemelte-babas word teen die agtergrond van 'n kritiese oorsig van die evaluasieproses beoordeel in terme van navorsings- en kliniese toepassingswaarde. Vyf-en-twintig swart babas met gesplete verhemelte onder die ouderdom van twaalf maande het as proefpersone gedien. Riglyne vir toepassing van die voorgestelde evaluasiemodel deur middel van direkte dienslewering deur die spraakterapeut en deur middel van konsultasie-as-voorkoming in 'n multi-kulturele gemeenskap word verskaf.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1737Total article views: 756