Original Research
Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
South African Journal of Communication Disorders | Vol 34, No 1 | a313 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v34i1.313
| © 2019 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: The South African Speech-Language-Hearing Association
Submitted: 31 October 2016 | Published: 31 December 1987
Submitted: 31 October 2016 | Published: 31 December 1987
About the author(s)
Santie Meyer, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South AfricaMarina Hurter, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
Felicity van Rensburg, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (181KB)Abstract
Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% sensories neurale gehoorverliese en 13,6% middeloortoestande vertoon. Die kinders uit die lae sosioekonomiese omgewing vertoon 'n geringe verhoogde voorkoms van middeloorprobleme volgens die immitansiesiftingstoetse. As gevolg van die stremmende effek van selfs 'n geringe of fluktuerende gehoorverlies op opvoedkundige vordering, word gereelde oudiologiese dienste vir die skole aanbeveel.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2455Total article views: 1398

