Original Research
Die invloed van sekere kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie
South African Journal of Communication Disorders | Vol 34, No 1 | a310 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v34i1.310
| © 2019 A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 31 October 2016 | Published: 31 December 1987
Submitted: 31 October 2016 | Published: 31 December 1987
About the author(s)
A. van der Merwe, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South AfricaI. C. Uys, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
J. M. Loots, Department of Human Movement Science, University of Pretoria, South Africa
R. J. Grimbeek, Department of Statistics, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (363KB)Abstract
Die rol van kontekstuele faktore by verbale apraksie is belangrik omdat dit implikasies inhou vir die interpretasie van simptome, die aard van die afwyking en vir verdere navorsing. Die invloed van die kontekstuele faktore, klankstruktuur en artikulasie-eienskappe op die ouditief waarneembare simptome van vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie is nagegaan. Die effek van sistematiese variasie in die klankstruktuur en artikulasie-eienskappe van onsineenhede op die tipe en aantal foute in die spraak van die verbaal apraktiese sprekers is bepaal. Daar is bevind dat afwykings in temporale vloei, klankdistorsie en afwykings in prosodie in hierdie volgorde die hoogste frekwensie van voorkoms vertoon ongeag die klankstruktuur of artikulasieeienskappe van die uiting. Daar is wel 'n toename in klankvervangings, weglatings en byvoegings namate die moeilikheidsgraad van 'n uiting toeneem. Dit wil voorkom asof die simptome van verbale apraksie op grond van konteks-sensitiwiteit verdeel kan word in kernsimptome en geassosieerde simptome.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1864Total article views: 747
Crossref Citations
1. A speech motor learning approach to treating apraxia of speech: Rationale and effects of intervention with an adult with acquired apraxia of speech
Anita van der Merwe
Aphasiology vol: 25 issue: 10 first page: 1174 year: 2011
doi: 10.1080/02687038.2011.582246