Original Research

Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking

A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek
South African Journal of Communication Disorders | Vol 35, No 1 | a305 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v35i1.305 | © 2019 A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 October 2016 | Published: 31 December 1988

About the author(s)

A. van der Merwe, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
I. C. Uys, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria
J. M. Loots, Institute for Sport Research, University of Pretoria, South Africa
R. J. Grimbeek, Department of Statistics, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (301KB)

Abstract

Baie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard van die afwyking waargeneem. Hierdie simptome word verder geanaliseer in hierdie artikel. Die frekwensie en tipe foute by herhaalde produksie van onsineenhede wat sistematies gevarieer is in klankstruktuur en artikulasie-eienskappe is nagegaan by vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie. Daar is onder andere waargeneem dat suiwer verbale apraksie gekenmerk word deur distorsie van klanke wat soms soos vervangings klink, afbakening van lettergrepe en veranderinge in die struktuur van 'n eenheid met veral 'n neiging om dit te vereenvoudig na 'n KV-eenheid of duplisering daarvan. Daar is moontlik 'n onderliggende onvermoë om die kritiese ekwivalensiegrense en bewegings te handhaaf, klanke vinnig en onveranderlik vooruit te voer en om spraak vooruit te beplan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1873
Total article views: 554

 

Crossref Citations

1. Self‐correction in apraxia of speech: The effect of treatment
Anita van der Merwe
Aphasiology  vol: 21  issue: 6-8  first page: 658  year: 2007  
doi: 10.1080/02687030701192174