Original Research
Kurrikulumontwikkeling vir spraak-taalterapie en oudiologie: Basis en beginsels
South African Journal of Communication Disorders | Vol 37, No 1 | a292 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v37i1.292
| © 2019 S. R. Hugo, I. C. Uys
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 October 2016 | Published: 31 December 1990
Submitted: 28 October 2016 | Published: 31 December 1990
About the author(s)
S. R. Hugo, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South AfricaI. C. Uys, Department of Speech Pathology and Audiology, University of Pretoria, South Africa
Full Text:
PDF (252KB)Abstract
Dit is die doel van hierdie artikel om 'n kort weergawe te gee van die belangrikste beginsels wat die basis van kurrikulumontwikkeling vir Spraak-Taalterapie en Oudiologie vorm. Daar is veral ingegaan op die feit dat beroepeise sondanig ontwikkel dat 'n horisontale beroepstruktyyr nie langer voldoen aan die multikulturele, meertalige RSA-samelewing nie. Dit is derhalwe nodig om te besin oor die instelling van alternatiewe opleidingsmoontlikhede soos diploma-opleiding vir tegnici, sertifikaatpragramme vir gemeenskaprehabilitasiewerkers en beroepsgerigte magisteropleiding. In samehang hiermee het beroepsfunksies só uitgebrei dat aspekte soos rekenaargeletterdheid, betuursfunksies, gemeenskapsdiens en konsultasie 'n veel groter rol in die kurrikulum behoort te speel as wat tans die geval is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1847Total article views: 758