Original Research
Vokaalreëls by dowes
South African Journal of Communication Disorders | Vol 40, No 1 | a266 |
DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v40i1.266
| © 2019 Santie E. Meyer
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 October 2016 | Published: 31 December 1993
Submitted: 24 October 2016 | Published: 31 December 1993
About the author(s)
Santie E. Meyer, Department of Speech Pathology and Audiology, University of the Witwatersrand, South AfricaFull Text:
PDF (292KB)Abstract
Alhoewel die bepaling van reelmatighede in spraakproduksie belangrik vir terapiebeplanning is, is dit nie altyd identifiseerbaar in die spraak van die dowe nie. Die doel van die studie was om te bepaal of die normaalhorende luisteraar in staat is om die dowe se spraakreels te identifiseer. Sewe dowes met 'n kongenitale, sensoriesneurale gehoorverlies het ses toetsvokale in woorde vyfkeer herhaal wat deur derdejaarstudente in Oudiologie in 'n geslote-keuseformaat beoordeel is. Twee luisteraars moes saamstem in 70% van die beoordelings dat 'n spesifieke vokaalgehoor is. Uit die beoordelingsmatrikse blyk dit dat die luisteraars wel in staat was om konstanthede te identifiseer. Die interluisteraarkorrelasies wissel van r=0.49 tot 0.89, wat impliseer dat die luisteraars nie altyd saamstem in hulle beoordelings van 'n spesifieke vokaal nie. Die bevinding het implikasies vir die oudioloog in terme van spraakevalusie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1622Total article views: 769