Original Research

Die bydrae van basiese navorsing in kliniese toepassings met verwysing na kogleêre inplantings

Tania Hanekom, Johan J. Hanekom
South African Journal of Communication Disorders | Vol 47, No 1 | a220 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajcd.v47i1.220 | © 2019 Tania Hanekom, Johan J. Hanekom | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 October 2016 | Published: 31 December 2000

About the author(s)

Tania Hanekom, Department of Electrical, Electronic and Computer Engineering, University of Pretoria, South Africa
Johan J. Hanekom, Department of Electrical, Electronic and Computer Engineering, University of Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (277KB)

Abstract

Hierdie artikel bespreek die waarde van basiese navorsing soos toegepas op kogleêre inplantings. Die artikel is gerig op klinici en oudioloë wat in die veld van kogleêre inplantings werk, of wat in hierdie veld belangstel. Die artikel gee ook 'n meer algemene inleiding tot modellering vir navorsers in die kliniese omgewing. Dit gee'n wegspringpunt vir kogleêre inplanting navorsing en gee 'n oorsig oor die toepassing van basiese navorsing in nuwe ontwikkeling in kogleêre inplantings. Daar word gewys wat tot dusver bereik is en watter probleme nog bestaan. Die rol van multidissiplinere navorsingspanne by die oplossing van hierdie probleme word bespreek. Eksperimentele navorsing en modellering werk saam om probleme op te los en nuwe ontdekkings te doen. Die belangrikheid van modellering as'n gereedskapstuk vir basiese navorsing word beklemtoon.

Keywords

kogleêre inplantings; elektriese stimulasie; modellering; multidissiplinêre navorsing; basiese navorsing

Metrics

Total abstract views: 1444
Total article views: 688


Crossref Citations

No related citations found.